Baie dankie vir die pragtige bank.
Die kleur is so mooi en pas perfek by my ander meubels.
Dra my dankbaarheid en groete ook oor aan Mnr Van Deventer.
Nogmaals dankie vir die aflewering van die bank op Franskraal.
Julle diens en omgee is van hoogste gehalte en perfek.